Sign In

  • Event date:
    29/08/2025 at 6:00 pm
  • Event end:
    29/08/2025 at 11:00 pm

🎟✨ KAARTJIES NOU BESKIKBAAR! ✨🎟
Moenie hierdie spesiale aand misloop nie! πŸŒ§πŸ’™

Kom geniet ‘n bederfaand vir vroue saam met Bakenskop op 29 Augustus 2025 by Bella Cardi om 18:00 – met die bekroonde musiekgroep Joshua na die ReΓ«n 🎢 en β€˜n inspirerende boodskap deur ons eie Ds. Arina πŸ™πŸŒΈ
🚘 Gratis aflaai diens deur KIA motors 🚘

πŸ’¬ Bespreek jou kaartjies direk by Arina of Koop Aanlyn
πŸ“± 082 323 0127

πŸ’° Slegs R360 per kaartjie – Ligte Ete IngesluitπŸͺ‘πŸ’–

🀩 Het jy nog nie van Joshua na die Reën gehoor nie?
πŸŽ₯ Kyk hier na een van hul musiekvideo’s:
πŸ‘‰www.youtube.com/@Joshua-na-die-Reen

🎡 β€œLaat U reΓ«n val oor my, Here…”

Ons bedank ook vir NoordKaap Bulletin, Dr.LizanneSmall en Kia Motors wat hande vat saam Bakenskop vir ons jaarlikse Dames Bederf!

#VroueAand2025 #JoshuaNaDieReΓ«n #KaartjiesBeskikbaar #ReΓ«nVanSeΓ«n #Bakenskop #BederfJouself @noordkaapbulletin #dr.lizannesmallΒ #kiakimberley

Categories

Events Categories

Features

Regions

Verified Listing

Booking

The event has passed

Message Vendor

    Preferred contact method

    [dynamichidden custom-post-author-email-shortcode "CUSTOM_POST_AUTHOR_EMAIL"]

    Subscribe Get a selection of our best recipes in E-book.